Friday, July 29, 2016

Lucky to Be Alive !!! Glass Door is a Very Stupid Thing to Own in South Africa !!! It May Easily Cost You Your Life !!!

Kuruman. - The manager of the Kalahari Rangers Lodge near McCarthy's Rest-grenspos have explained per how she managed to keep a cool when faced with five black terrorists(aka robbers) on Tuesday night....

Marie Steyn(white female, 47) have stated how she and a group of friends have roasted beef to celebrate a friend's birthday....

She farewelled them sometimes after midnight and proceeded she to the dining room while locking the doors behind...

"I have had my phone next to the fireplace. I still wanted a cigarette and the next moment I saw the men. They broke the glass of the door and entered.

"I thought that it was impossible what I have seen..... I remember a hunting rifle pointing at me and a man with a balaclava.....I immediately looked down....."

Steyn said the men asked her where the money safe was and the rifles.

"I told them where to look. I started crying and asking them to please take everything and leave me. I was never so scared in my life....

"They told me to sit in the room on the bed. One pushed me and told me to stop crying. They kept saying they were going to kill me. "

Steyn said one of the men had asked her why they were visiting so late.

"They were watching us all night and waiting. They must have been watching me for a long time. One has asked me when I do overpayments. "

The men tied Steyn's hands and make her lie down on a bed.

"It was cold and I've been wearing a jagbaadjie over a pullover. They took the ropes over the jacket and have them tied around my wrist.

"I've heard them drive off, but was unsure...... I found myself lose and wanted to walked through the door, but it was closed. Then I climbed out of the window and get away. "

She got into a vehicle and drove off without switching on the lights....

"I was afraid they stood somewhere and could shoot me with a rifle."

Captain. Sergio Kock, a police spokesman, have stated that a 33-year-old man was arrested in connection with the incident on Wednesday at about 19:00 hours..... Kock said that the police's investigation continues.

Article:

Kuruman. – Die bestuurder van die Kalahari Rangers Lodge naby die McCarthy’s Rest-grenspos het Donderdag vertel hoe sy moes kophou toe vyf rowers Dinsdagnag net ná middernag daar ingebars het.

Marie Steyn (47) sê sy en ’n groep vriende het Dinsdagaand vleis gebraai om ’n vriend se verjaardag te vier.

Sy het hulle ná middernag gegroet, waarna sy na die eetkamer is en die deur gesluit het.

“Ek het my selfoon op laai gaan sit by ’n muurprop langs die kaggel. Ek wou nog ’n sigaret aansteek en die volgende oomblik sien ek die mans. Hulle het die glas van die deur gebreek en ingekom.

“Ek onthou ek het nog gedink dit is onmoontlik, dit kan nie gebeur nie. Al wat ek toe sien, was ’n jaggeweer en ’n man met ’n klapmus. Ek het onmiddellik afgekyk, want ek wou hulle nie sien of herken nie.”

Steyn sê die mans het haar gevra waar die geld, kluis en gewere is.

“Ek het hulle gesê waar om te kyk. Ek het begin huil en hulle heeltyd gevra om asseblief alles te vat en my te los. Ek was in my lewe nog nooit so bang nie.

“Hulle het my toe in die kamer op die bed laat sit. Een het aan my gestamp en gesê ek moet ophou huil. Hulle het aanhoudend gesê hulle gaan my doodmaak.”

Steyn sê een van die mans het nog vir haar gevra hoekom hulle so laat gekuier het.

“Hulle moes ons heelaand dopgehou en gewag het. Hulle moes my ’n hele ruk al dopgehou het. Een het my nog gevra wanneer doen ek salarisoorbetalings.”

Die mans het Steyn se hande toe vasgebind en haar skuins op ’n bed laat lê.

“Dit was koud en ek het nog ’n jagbaadjie bo-oor ’n oortrektrui aangehad. Hulle het die toue bo-oor die baadjie om my pols vasgemaak.

“Ek het hulle toe hoor wegry, maar was nie seker of dit almal was nie. Ek het myself losgekry en wou by die deur uitgaan, maar dit was gesluit. Toe is ek by die venster uit. Ek het besef ek moes wegkom.”

Sy het in ’n voertuig geklim en – sonder om die ligte aan te skakel – in die maanlig haar weg na hulp gevind.

“Ek was te bang hulle staan iewers en hou my dop, en met ’n jaggeweer kan jy nogal ver skiet.”

Volgens kapt. Sergio Kock, polisiewoordvoerder, is ’n 33-jarige man Woensdag omstreeks 19:00 deur die Kuruman-polisie in verband met die voorval in hegtenis geneem. Kock sê die polisieondersoek duur voort.

Source:

No comments:

Post a Comment