As a cop, your job is to serve and protect !!! It is not your job to place lives of others or life of your own in danger...war with crime was lost in South Africa long time a ago and is not decided on the streets, but instead in parliaments where corrupt politicians are !!! Stay safe and do only whatever is expected from you to do as a public officer !!! Nothing more and nothing less or you too will become a part of South African crime statics !!!
Innocent bystander was now killed by reckless and irresponsible police after those were engaging in a illegal(criminal) lesson(activities) against caught thief(shoplifter) who have stolen camera worth R1 600($115 USD) with their police vehicle ...
The two police officers who have crashed in Somerset West into the two pedestrians last week, had apparently been lessoning a suspected shoplifter who was placed in the back of the police van when they finally lost control of the vehicle.
The pedestrians who were hit at the Checkers's parking lot, included 20-year-old woman who died as a result of the injuries.
After being loaded in the back of the van, two police officers have "deliberately took him for a rough ride - driving him back and forth driving so badly that he suffered facial and even internal injuries" a source stated yesterday.
Upon hitting in the parking lot, the police vehicle was apparently damage to its left front.
The police could not deliver yesterday on the specific allegations comment.
The alleged shoplifter appeared on Friday in court and was released on bail of R2 000...he will appear in court on 12 August.
Lieutenant Colonel. Andre Traut, a provincial police spokesman, confirmed on Friday that a case of reckless and / or negligent driving was being investigated.....
Article:
Die twee polisiebeamptes wat verlede week op Somerset-Wes in twee voetgangers vasgejaag het, was glo besig om ’n vermeende winkeldief agterin die vangwa “ ’n les te leer” toe hulle beheer oor die voertuig verloor het.
Die voetgangers is in Checkers se parkeerterrein raakgery, onder andere ’n 20-jarige vrou wat intussen blykbaar aan haar beserings beswyk het.
Na wat verneem word, is ’n man verlede Woensdag in hegtenis geneem op aanklagte van winkeldiefstal nadat hy glo ’n kamera ter waarde van R1 600 gesteel het.
Nadat hy agter in die vangwa gelaai is, het die polisie glo “opsetlik rof met hom heen en weer rondgery, só erg dat hy inwendige beserings en gesigbeserings opgedoen het”, het ’n bron gister gesê.
In dié beweerde rondjaery is die twee voetgangers glo in die parkeerterrein getref. Die polisievoertuig het blykbaar skade aan sy linkervoorkant.
Ná die voorval het die polisielede glo die man gedreig en hom skoon vorms laat teken waarop hulle toe sou skryf wat gebeur het.
Die polisie kon nie gister op dié spesifieke beweringe kommentaar lewer nie.
Die vermeende winkeldief het Vrydag in die plaaslike landdroshof verskyn, dieselfde dag dat die 20-jarige vrou glo dood is. Die man is op borgtog van R2 000 vrygelaat en hy moet weer op 12 Augustus in die hof verskyn.
Lt.kol. Andrè Traut, ’n provinsiale polisiewoordvoerder, het Vrydag bevestig ’n saak van roekelose en/of nalatige bestuur word ondersoek nadat ’n polisieman van Somerset-Wes Woensdag twee voetgangers getref het.
In ’n verklaring Vrydag het die polisie gesê “polisielede was besig om op ’n klag van winkeldiefstal by ’n winkelsentrum te reageer en het op pad uit die parkeerterrein die twee voetgangers getref”.
Traut kon nie gister bevestig of dit dieselfde voorval was nie, maar het gesê: “As ’n mens so na die inligting kyk, kan ek net raai dit was dieselfde voorval”.
Source:
Translated and edited by Bastian Auser
No comments:
Post a Comment