Monday, August 8, 2016

FF Plus Reports That More Than 32,956 Rounds of Ammunition Were Stolen Over Just The Last Two Years(2013 - 2015) From The Military....

I probably don't have to explain to you that this exact weapons are used by black terrorists to assault white South African people - specially white farmers !!!

Translated and edited by Bastian Auser:

Groenewald stated that the information is response to questions from him that he had made in Parliament to the Minister of Police, Nathi Nhleko.

"The minister has recognized that more firearms are stolen than lost. In the last two years(2013 - 2015), private gun owners lost 233 firearms, while 5,194 firearms were stolen. "

Article:

‘Meer wapens gesteel as wat verloor word’

Meer as 32 956 rondes ammunisie is die afgelope twee boekjare – 2013-’14 en 2014-’15 – in die weermag gesteel of het weggeraak.

Die VF Plus het dié inligting gister bekend gemaak.

Volgens dr. Pieter Groenewald, woordvoerder, is daar in dieselfde tydperk 18 vuurwapens, waaronder tien 9 mm-pistole, twee 303-jaggewere en ses R4-aanvalsgewere, gesteel of verloor.

Groenewald sê die inligting was in antwoord op vrae van hom wat hy in die parlement aan die minister van polisie, Nathi Nhleko, gestel het.

“Die minister het erken meer vuurwapens word gesteel as wat wegraak. In die boekjaar 2013-’14 het private vuurwapeneienaars 233 vuurwapens verloor, terwyl 5 194 vuurwapens gesteel is.”

Volgens hom het staatsinstellings soos die polisie en die weermag in dieselfde tyd 199 vuurwapens verloor en is 1 769 gesteel.

Groenewald het verwys na die inbraak by die wapenopslagplek van die vloot in Simonstad waar verskeie vuurwapens en ammunisie gesteel is. Hy het ook verwys na die tronkstraf van 18 jaar wat Christiaan Prinsloo, ’n voormalige kolonel in die polisie, in Junie vanjaar opgelê is nadat hy skuldig bevind is aan die diefstal van 2 400 vuurwapens wat hy uit polisiepakhuise waar hy in beheer was, gesteel en aan bendes op die Kaapse Vlakte verkoop het.

Volgens Groenewald is die polisie en die weermag beslis twee van die sondaars wat dit maklik maak vir misdadigers om vuurwapens te bekom.

Source:

No comments:

Post a Comment