Wednesday, August 3, 2016

Criminally Insane Whacks From Black ANC Party are Now Invading Private Properties of White Homeowners on Elections' Day....

What the hell is going on here?

Imagine: Someone stalking your front door and carport all night long to place/stick a lots of ANC's to it.

Brian Grassow (57) of Uitenhage was on Wednesday's(election day) morning so shocked so much that he immediately called the police...

Translated and edited by Bastian Auser:

"Every guy's politics are his own story; I'm not talking about mine with anyone either. I do not want to harm or benefit any political party.....however, my friends or my child's teachers drove past the house and have waved the ANC's flag....everyone looked wide-eyed open and wondered what the hell is going on in here? "

And the lawn was also littered with ANC's pamphlets...they were pasted under the carport next to the house....on caravan etc.

"They taped them to the front door with masking tape. Everything is so neat as if someone planned it well ahead, "grumbled Grassow. "I'm shocked."
The police's rapid response helped to ease Grassow's shock.

"A lot of police officers from various departments arrived. I think it has to do with election rules, "said Grassow.

"Later, another police officer arrived to remove the posters. Total of eight officers were at my house. "

All that still bothers him is the "poster-harasser" himself who precisely targeted his house....

Article: 

Stel jouself voor: Iemand bekruip jou voordeur en motorafdak deur die nag om ’n klomp ANC-plakkate daarteen te plak.

Tot Danny Jordaan, Baaise ANC-burgemeester, het op van die pamflette gepryk. Foto: Verskaf

Dan gaan hulle nog en plant boonop ’n ANC-vlaggie in die koedoe-kopbeen op die pilaar by jou voorhekkie.

Brian Grassow (57) van Uitenhage was Woensdagoggend so geskok toe dit alles hom tref, dat hy dadelik die polisie gebel het.

“Elke ou se politiek is sy eie storie; ek praat nie oor myne met enigiemand nie. Ek wil ook geen party benadeel of bevoordeel nie. En nou kom doen iemand dit. Dan ry my vriende of my kind se onderwysers by die huis verby en daar wapper die ANC-vlaggie. En almal kyk met groot oë en wonder wat de hel gaan hier aan?”

Die grasperk is met ANC-pamflette bestrooi en dié plakkaat is met maskeerband teen sy woonwa geplak, het ’n ontstelde Brian Grassow gesê. Foto: Verskaf

Want benewens die ANC-vlaggie is twee lewensgrootte ANC-plakkate aan weerskante van die voordeur opgeplak.

Verder het die grasperk ook besaai gelê van ANC-pamflette, en onder die afdak langs sy huis is daar nóg ’n ANC-plakkaat teen sy Jurgens-woonwa geplak.

“Die by die voordeur is met Pritt vasgeplak en op my karavaan met masking tape. Alles is so netjies gedoen en geplak, dis asof iemand dit beplan het,” mor Grassow.

En dít ontstel hom, want dit beteken iemand hou hom en sy huishouding dop. “Ek is geskok.”

Die polisie se vinnige reaksie het die skok help verlig.

“ ’n Hele klomp polisielede van verskillende afdelings was nogal vinnig hier nadat ek gebel het. Ek dink dit het te doen met verkiesingreëls,” sê Grassow.

“Later het nog ’n polisieman gekom om die plakkate te verwyder. Ja, daar was altesame agt beamptes by my huis.”

Noudat sy verklaring afgeneem is en hy nog net wag op sy saaknommer, voel Grassow baie beter.

Al wat hom nog pla, is dat die “plakkaat-teisteraar” juis sy huis geteiken het. “Die kerk is regoor my. Daar is báie plek teen die mure, hulle kon dit alles daar gaan opplak het.”

Source:

No comments:

Post a Comment