Translated and edited by Bastian Auser:
A man whose first and second wife were killed in the same holding, is now offering a reward of R100 000 to anyone with information that could lead to the prosecution of the black terrorists(aka killers).
"I want to know that I have done everything possible that I could from my side," the Jurie Steenberg (53) have stated on Thursday....
Jurie Steenberg's second wife, Nikki (50), was slaughtered by black terrorists this year on June 29 in their holding in Lion Park, northeast of Pretoria. A group of black terrorists(aka attackers) who were looking for money, have shot Nikki and Jurie.... Jurie was hit in the left arm shoulder and the bullet came right through his shoulder....
Jury Steenberg and his second wife, Nikki
"Ah, that's cold. I miss her. During the day it's okay..... You get to talk to people, you help and you get pretty calls, but when it is time to go home at 16:00 hours, you are alone and on your own. "
Jurie Steenberg's first wife, Suna (43), was assassinated on 16 April 2010 in the same house, but by four black terrorists(aka assailants)....she was shot in the head and in the leg.... Suna was almost six months in a coma before she died in September 2010....
Nobody has ever been arrested for the murders. After Suna's murder, Jurie Steenberg have placed property on market for R4.8 million, but is struggling to sell it. He went ahead now and have reduced price for property to even R2 million ....a "bargain" according to Jurie Steenberg.....
In addition to the reward, Steenberg have also spent money on the investigation....
First wife, Suna Steenberg
Steenberg suspects that the attack could be related to the murder of another white victim whose name was Jan Hettema(the legendary rally driver and champion cyclist) who was killed on the same day....
Steenberg thanked friends and family for their support.
"Thank you for all the calls and text messages, all that stuff, that's what makes me go about it every day...."
Steenberg to the yard sale that he St. Francis bought his and Nikki's retirement.
Anyone with information that could lead to the arrest of the killers may ao. Werner van den Bergh, call the investigating officer, at 082-412-1513.
Article:
’n Man wie se eerste en tweede vrou op dieselfde hoewe vermoor is, bied nou ’n beloning van R100 000 aan vir enigiemand wat inligting het wat tot die vervolging van die moordenaars kan lei.
“Ek wil weet dat ek van my kant af alles in my vermoë doen,” het Jurie Steenberg (53) Donderdag gesê.
Steenberg se tweede vrou, Riekie (50), is op 29 Junie vanjaar op hul hoewe in Leeuwfontein, noordoos van Pretoria, vermoor. ’n Groep aanvallers wat op soek was na geld in hul kluis, het Riekie en Jurie geskiet. Jurie is in die linkerskouer getref en die koeël het by sy linkerarmholte uitgegaan.
“Dis mos nou koud. Jy mis haar. In die dag is dit orraait, nè. Jy praat en jy help en jy kry mooi oproepe, maar as jy die middag 16:00 huis toe gaan, dan is jy alleen.”
Steenberg se eerste vrou, Suna (43), is op 16 April 2010 op dieselfde hoewe deur vier aanvallers in die kop, hand en been geskiet. Suna was byna ses maande in ’n koma voordat sy in September 2010 dood is.
Niemand is nog weens die moorde in hegtenis geneem nie. Steenberg het ná Suna se moord die hoewe vir R4,8 miljoen in die mark gesit en sukkel steeds om dit te verkoop. Die hoewe is nou in die mark vir R2 miljoen wat Steenberg as ’n “winskopie” beskou.
Buiten die beloning wil Steenberg ook geld aan die ondersoek bestee, “maak nie saak of dit op ’n beloning is en of ek nou die polisie moet help met mense of poligraaftoetse nie”
Steenberg vermoed die aanval kan verband hou met die moord op Jan Hettema, die legendariese tydrenjaer en kampioenfietsryer, wat op dieselfde dag vermoor is.
“As ’n ou meer geld op die tafel het, dan kan jy miskien makliker terugvoer kry as daar dalk ’n verbintenis is.”
Steenberg het vriende en familie bedank vir hul ondersteuning.
“Al die oproepe en SMS’e, al daai goeters, dis al wat maak dat ek nog kan opstaan in die dag en na my werk toe ry en aangaan.”
Steenberg gaan die erf verkoop wat hy in St. Francisbaai vir sy en Riekie se aftrede gekoop het.
“Jy is soos ’n afkophoender. Jy gaan ’n bietjie dié kant toe en dan daai kant toe. Jy het nie rigting nie. Voor die aanval het ek presies geweet wat ek gaan doen, dís my volgende stap. Alles was uitgesorteer.”
Enigiemand wat inligting het wat tot die inhegtenisneming van die moordenaars kan lei, kan ao. Werner van den Bergh, die ondersoekbeampte, by 082-412-1513 bel.
Source:
No comments:
Post a Comment